Alda’s Interiors
What does your company do?
Interior design
Curtains
Upholstery
Blinds
One stop interior
What is your biggest success?
Ronde sandsteenhuis , 4 verdiepings oorgedoen in 4 maande. Vloere, plafonne, uitbreek van mure , nuwe badkamers herbou. Meubels, gordyne, linne, nuwe kombuis. Alle elektriese drade en waterpype is vervang.
Om vir 4 maande met 15 werkers, verskillende kontrakteurs te kon werk sonder om kop te verloor of moedeloos te geword het nie was groot genade en ‘ n voorreg.
Die grootste lekkerte was om elke dag vir al die mense 3 etes te voorsien.
Gelukkig kliënte is ons moto vir 25 jaar.
What has been your biggest hurdle?
Uit ons Vader se genade was die afgelope 25 jr vol uitdagings wat goed uitgeloop het. Niks is te groot of te moeilik met ons Hemelse Vader aan ons Alda’s Interiors se kant nie.
Ons leef elke jaar dag voluit.