Alda’s Interiors
What does your company do?
One stop interior shop
What is your biggest success?
Om 3 verdieping-sandsteen-ronde huis oor te doen. Alles is nuut plafonne, vloere, krag, water, meubels, gordyne, badkamers,kombuis alles in 3 maande tydperk.
What has been your biggest hurdle?
In geloof pak ek alles aan, ‘ n hekkie is net om weer te besef die lewe is nie maklik nie..
Weereens stil te word en oor te begin